Janel Moloney

Janel Moloney
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Janel Wallace Moloney
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1987–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Janel Moloney (gebore 3 Oktober 1969) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Concussion (2013) en The Leisure Seeker (2017), en in die televisiereekse The Adventures of Brisco County Jr. (1993) en The West Wing (1999).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search